Circle City Info

2020: Die pandemie

President Cyril Ramaphosa het op 23 Maart 2020 aangekondig dat ’n nasionale staat van inperking vier dae later in die land sou begin.

Sedert Maart 2020 het die nuwe coronavirus na elke uithoek van die wêreld versprei.

Die Merriam-Webster-woordeboek se woord van die jaar vir 2020 was vir bykans niemand ‘n verrassing nie: pandemie.

Ook in Suid-Afrika was die woord in algemene gebruik, danksy Covid-19.

President Cyril Ramaphosa het op 23 Maart 2020 aangekondig dat ’n nasionale staat van inperking vier dae later in die land sou begin.

Dit in ’n poging om die verspreiding van Covid-19 hier te probeer bekamp.

Tóé was Italië die episentrum van die virus-uitbreking wat in Desember 2019 in die stad Wuhan in China begin het.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!