Circle City Info

2021 NAMPO VOORLOPIG UITGESTEL

Nampo-oesdag by Bothaville in die Vrystaat, is weer in 2021 te midde van die Covid-19-pandemie uitgestel.
Die fees is in 2020 ook uitgestel weens Covid-19 maar was van 9
tot 12 September virtueel aangebied met ongeveer 31 500 aanlyn besoekers.

Nampo sou van n 11 tot 14 Mei op Nampopark plaasvind, maar dit is nou voorlopig uitgestel tot 17 tot 20 Augustus.

Jannie de Villiers, die uitvoerende hoof van die landbou-organisasie, Graan SA, sê die besluit om Nampo-oesdag uit te stel was noodsaaklik.

Welkom City Stad Correspondent

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page