Die nasionale uitsaaier is tans besig om ‘n skedule verandering te implimenteer en 7de Laan gaan dan Maandag tot Woensdag om 6uur uitgesaai word.
Dié sepie se bestuurspan het kykers die versekering gee dat hulle steeds daaraan toegewy is om relevante, informatiewe en vermaaklike inhoud te produseer.
Hulle het beloof dat die opkomende storielyn gevul is met inspirasie, humor, drama en liefdesverhale wat julle behoorlik aan die gons sal hê.
Lees die volledige verklaring hier:
Dear valued fans and viewers, 7de Laan can confirm that there has been a schedule change implemented by the South...
Posted by 7de Laan (Amptelik) on Friday, January 22, 2021
Kykers het op sosiale media hul telerustelling gedeel.
“ALLES WORD WEG GENEEM VAN ONS,” skryf een kyker.
“Hoekom moet julle alles opmors wat wérk met al die advertensies is die sepie seker 15 minute lank elke aand,” meen ‘n ander kyker.
“Is this how you treat your loyal viewers???!!! might as well just stop watching it completely.”