Circle City Info

AARTAPPEL & UIE FRITTERS(POFFERTJIES)

Ek het die probeer, dit was heerlik, maklik en vinnig !!!
Bestandele
 
2 koppies rou gerasperde aartappels (kan 5 min. kook)
1 gerasperde ui & vars gekapte grasuie (french onion)
1k meel
1 of 2 eiers
2 teepeltjies . bakpoeier
sout en peper
Maak so
 
Meng aartappels, uie, sout en peper. Klits eiers en voeg by. Meng meel en bakpoeier en voeg by. Bak in diep olie. Bruismeel werk ook.
Bedien met DOOPSOUS
DOOPSOUS
 
125 ml (½ k) Griekse jogurt
10 ml (2 t) mosterdpoeier
15 ml (1 e) heelkorrelmosterd
30 ml (2 e) mayonnaise sout en peper.
Meng alles goed !

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!