Circle City Info

Bekendes ingespan om Suid-Afrikaners gerus te stel

Tannie Evita sê daar is niks om voor bang te wees nie wanneer jy jou Covid-19-entstof kry nie.

MALMESBURY – Wes-Kaapse gesondheidsowerhede wil so gou moontlik ouer mense – veral die in armer en landelike gebiede – inent, voor die derde Covid-19-vlaag begin.

Talle inentingsfasiliteite is reeds in dié provinsie geopen en op Malmesbury het ‘n voormalige ambassadeur selfs haar inenting ontvang.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Find Us Here

Kry Ons Hier

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page