Circle City Info

BILTONG SOP

Maak jou eie Biltong Sop
Bestandele:
  • 250 g Biltong
  • 60 g Fyn Biltong
  • 1 Pakkie versnipperde Sampioene
  • 125 g Botter
  • 250 ml Koekmeel
  • 1,5 Liter Bees aftreksel
  • 10 ml Swart Peper
  • 250 ml Gerasperde Cheddar Kaas
  • Sout na smaak
  • 500 ml Melk
  • 125 ml Room

Metode:

Braai sampioene in die botter vir 7 min. Gooi die Beef stock by. Meng Koekmeel, Melk en Room saam. Gooi by die sampioene en roer aanhoudend oor magtige hitte tot mengsel gaar is. Voeg die Kaas, en Biltong, Sout en Peper by. Roer deur en bedien, garneer met bietjie fyn biltong en gekapte pietersielie

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Find Us Here

Kry Ons Hier

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!