Dit volg nadat die Nasionale Vryheidsparty, die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, en die Regulatoriese Owerheid vir Gesondheidsprodukte met regstappe gedreig het indien hulle nie die gebruik van Ivermectin vir behandeling teen COVID-19 goedkeur nie.
Die bestuurshoof van Afrivet, Peter Oberem, sê hoewel Ivermectin ‘n parasietdoder is wat kan help om virusse in diere te bestry, is daarnog geen dosis goegekeur vir menslike gebruik nie.
[ BRON: S.A.U.K. / 6 Jan 2021 Saamgestel deur Henca Morlé Kaapse Korrespondent vir Welkom City/Stad FB BLAD ]