Circle City Info

Creecy-voorstel oor geblikte jag verwelkom

Minister Barbara Creecy wag nou vir die parlement om haar aanbeveling te bekragtig

JOHANNESBURG – Jagverenigings en diereregteorganisasies verwelkom die aanbeveling dat geblikte leeujag verbied word.

Barbara Creecy, die Minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye, het die naweek ‘n hoëvlak verslag hieroor bekend gemaak.

Dit beveel onder meer aan dat geblikte leeujag en die teel van leeus in aanhouding vir kommersiële doeleindes verbied moet word.

Source

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page