Circle City Info

Die Tronke is te vol Volgens die ANC Minister van Korrektiewe Dienste

Die ANC se minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola vra dat ‘n alternatief vir tronkstraf gevind moet word

Die ANC se minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola vra dat ‘n alternatief vir tronkstraf gevind moet word vir oortreders wat kleiner misdade pleeg. Hy het dit versoek tydens sy parlementêre debat oor sy dept se begroting.

So ‘n stap sal die oorvol tronke se las hewig verlig. Lamola het jong landdroste uitgenooi om tronke te besoek en hulself eerstehands te vergewis met die toestande daar.

Luister Hier:

Die samelewing in die breë sal moet saamwerk om so iets suksesvol uit te voer, maar dat dit sal help om die oorsaak van misdade uit te roei en ook om herhaalde oortredings te voorkom.

Maatskaplike integrasie deur gemeenskapsdiensprogramme is beter as gevangenisstraf, se die DA sê Jame Selfe, maar glo  meer geld sal daarvoor beskikbaar gestel moet word.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page