Circle City Info

Dokters en hul families kul glo vir inentings

Sommige mense gee glo voor dat hulle gesondheidswerkers is sodat hulle gouer ingeënt kan word.

KAAPSTAD – Die provinsiale gesondheidsdepartement in die Wes-Kaap ondersoek bewerings dat sommige dokters hul familielede help om hulle as gesondheidswerkers voor te doen sodat hulle teen Covid-19 ingeënt kan word.

Daar is glo ook mense wat vervalste dokumente gebruik om hul inentings vroeër te ontvang as waarop hulle geregtig is.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page