Circle City Info

DRIE SOORTE VLEIS SOUT TERT VAN RESEPTE KOS IS ONS LEWE FACEBOOK PAGE

BEdien met 'n heerlike groenslaai , rokket, tamaties, pers uie, komkommer, rooi, geel en groen soetrissie(green peppers)

Bestandele

1/4 koppie Botter
1/4 koppie Meel
2 koppies Melk
1 koppie Weense worsies in ringe gesny
1 koppie Bacon Bits
2 koppies Cheddarkaas gerasper
1 blik (300 g) Corned Beef in klein stukkies gesny (spam)
4 Ekstra-groot eiers geklop
1 TB Pietersielie gekap
ONTHOU: Jy kan oorksiet – hoendervleis, skaapboud en maalvleis ook gebruik.

Food Delivery Welkom
Food Delivery at your Doorstep

Maak so

Voorverhit die oond tot 180 ° C (350 ° F) en spuit ‘n oondskottel van 20 x 30 cm liggies met kookolie
Gebruik ‘n mikrogolfbak – smelt die Botter – voeg die Meel by en meng totdat ‘n pasta gevorm het. Voeg die melk stadig by, roer elke nou en dan om die pasta en die Melk saam te voeg. (skraap die sykante en onderkant as die pasta effens kleef)
Mikrogolf op volle krag vir twee minute, haal dit uit en roer om enige stolsels op te breek voordat u die sous in die mikrogolfoond terugbring – herhaal hierdie stap ongeveer drie keer, maar met tussenposes van een minuut. Sodra die sous dik is, plaas dit eenkant om effens af te koel. (ongeveer 5 minute sal doen)
Voeg intussen die Viennas, Bacon, Cheddar, Corned Beef en die eiers in ‘n groot mengbak – meng goed om alles saam te voeg en voeg dan die afgekoelde Witsous by – meng weer goed

Plaas die mengsel in die voorbereide oondskottel – bak 40 – 45 minute tot pofferig en ligbruin.
Bdien met ‘n heerlike groenslaai , rokket, tamaties, pers uie, komkommer, rooi, geel en groen soetrissie(green peppers)

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page