Circle City Info

ESKOM is ‘n Eindelose Donker Put van Ewige Verliese – Letterlik

In die 2021 boekjaar het Eskom ‘n verlies van R19,8-miljard gelei, maar verwag steeds ‘n verdere verlies van R15,1 miljard in 2022.

Eskom het hierdie syfers openbaar toe NUM tydens salarisonderhandelings beweer het dat die kragvoorsiener die publiek mislei.

NUM is een van die vakbonde wat met ESKOM onderhandelings voer oor salarisverhogings. NUM en NUMSA eis 15% en Solidariteit eis 9,5% verhoging. ESKOM bied slegs 1,5% aan. Die onderhandelings staan tans op ‘n dooiepunt.

Onderhandelings sal op 3 Junie hervat.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page