Circle City Info

GAAN VLIEG

Somermaande sukkel meeste mense met vlieë in en om die huis, veral as die vleisie op die kole lê.
Hier is n paar interessante feite oor die absoluut lastige peste.
10 Feite oor die huisvlieg:
  • Die huisvlieg lewe op ‘n vloeistof dieet. Hulle het nie monddele wat kan kou nie en kan net vloeistowwe opsuig.
  • Hulle het smaak resaptore by hul pote, daarom kan ‘n vlieg met sy pote proe.
  • Hulle spysverteringstelsel is ongelooflik vinnig en daaram sal hulle baie vinnig stowwe uitskei.
  • Deur ontlasting dra hulle baie bakterieë en siektes oor. Bv. die verspreiding van Salmonella.
  • ‘n Vlieg kan onderste bo loop as gevolg van hulle klewerige pote wat soos gom werk en vas sit aan oppervlaktes.
  • hulle het ‘n 360 grade visie en kan letterlik sê hulle het oë agter hulle kop.
  • Die leeftyd van ‘n vlieg is kort en leef om en by net 30 dae. Maar in die tyd kan hulle 500 eiers lê.
  • ‘n Vlieg het vinnige reaksies. Net om dit in perspektief te sit. ‘n Mens prosesseer 60 beelde per sekond, ‘n vlieg kan 250 beelde prosesseer.
  • Hulle is baie vuil diere en lê hul eiers op vrot kos, vleis en karkasse, glo dat larwes dadelik op die kos kan voed.
  • Hulle vlerke klap 1000 keer per minuut teen mekaar.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!