Circle City Info

Grey Seun Beseer Toe Buurvrou Glo Klip Gooi

Die pa en seun het toe gaan skuiling soek, maar ongelukkig het "een klip deur so deur die lug@ [ Soos David vir Goliat by gekom het] ...en tref die seun op sy oogbank..

 ‘n Graad 9 leerling van Grey- Kollege in Bloem is deur ‘n buurvrou met ‘n klip gegooi verlede Vrydag tydens ‘n braai. Die seun het geluister terwyl sy pa antwoorde gesoek het nadat die buurvrou glo ‘Jeyes Fluid’ oor een van sy vriende gegooi het nadat hy -die vriend gou vinnig teen ‘n boom ge-pp het. Skielik is sy vriend se rug nat gegooi met die stinkvloeistof.

Na die ‘Jeyes’ deur die lug getrek het,het die seun en sy pa die buurvrou genader oor die voorval. Maar ja die sogenaamde Jeyes-tannie a.k.a die buurvrou, het natuurlik alles ontken, en selfs die buurvrou se prokureur wou geensins kommentaar lewer nie – Dis nou jammer…
 
So wees versigtig, Bloem, lyk vir ons dit reën deesdae ‘Jeyes Fluid’ hier…
 
Laat ons aan vertel…en meteens trek daar klippe deur die lug…seker ook uit die hemel geval…
Die pa en seun het toe gaan skuiling soek, maar ongelukkig het “een klip trek so deur die lug” [ Soos David vir Goliat by gekom het] …en tref die seun op sy oogbank..
Die seun het toe glo sy bewussyn verloor en is gehaas na die hospitaal.
Nou ja ,toe is die polisie net skuins na middernag ontbied en ‘n klag is ingedien.
 
Die Pringles, [ nie die chips nie] die gesin, eis nou skadevergoeding van ‘n hele R1700 . Die seun sê hy is erg ‘geskok’ dat ‘n tannie klippe so kan gooi en nou mis hy ook uit op skoolwerk. 🙁
So die uiteinde van die storie van die…
 
” Bloem-buurvrou…die Grey-seun en die pp-boom…is…?
Gebruik liewer die toilet en haas jou terug huistoe voor ‘curfew’ jou tref!
 
[ Saamgestel deur My  Metro My Mangaung Korrespondent HESMBC / 14 April 2021

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page