Circle City Info

“Grondonteiening sonder vergoeding kan ekonomie op sy knieë dwing”

Agri SA sê hy beywer hom vir 'n meer gelyke samelewing, maar dat onteiening sonder vergoeding nie die oplossing is nie.

CENTURION – Die verandering van artikel 25 van die grondwet en die implementering van grondonteining sonder vergoeding is nie ekonomies haalbaar nie.

So sê die landbou-organisasie Agri SA en die ekonoom Roelof Botha.

Agri SA was een van verskeie organisasies wat oor die afgelope twee dae voorleggings hieroor aan die parlement gemaak het.

Source

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page