Circle City Info

Hommeltuie neem landbou in die toekoms in

Die hommeltuie gaan gebruik word om die skade wat deur droogtes, brande en oorstromings aangerig word, te bepaal.

STELLENBOSCH, WES-KAAP – Die Wes-Kaapse departement van Landbou het hommeltuiglisensies aan 18 beamptes toegeken. 

Die vlieëniers is almal landboudeskundiges.

Hulle gaan nou boere in dié provinsie bemagtig om dié tegnologie tot hul eie voordeel te benut.

Source

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page