Circle City Info

Hond red sy maat uit swembad

Jessie het sy lyf superheld gehou deur sy 13-jarige maat Chucky uit 'n swembad te red terwyl hul eienaars nie by die huis was nie.

BOKSBURG, GAUTENG – Die sewejarige staffie Jessie is ’n held onder sy hondemaats.

Jessie het sy lyf superheld gehou deur sy 13-jarige maat Chucky uit ‘n swembad te red terwyl hul eienaars nie by die huis was nie.

Chucky het vir amper ‘n halfuur gespartel voordat Jessie tot sy redding gekom het. Hy is by die DBV aangeneem en het hierdie keer ‘n ander lewe gered.

Source

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!