Circle City Info

HONEYCOMB STUKKE

Maak jou eie Crunchie
HONEYCOMB STUKKE
 
Crunchie
4 eetlepels goue STROOP
200gr STROOISUIKER
3 teelepels KOEKSODA
Maak So:
 
Smelt die suiker en die stroop …laat kook op lae hitte vir so 5-10min…..toets of reg as jy ‘n druppel van die stroop in koue water laat val en dit vorm ‘n balletjie…….
Verwyder die pan van plaat en voeg die koeksoda by en roer vinnig dit gaan skuim….
Dan gooi jy dit dadelik in ‘n gesmeerde bakplaat en laat dit stol sny klaar blokkies en as dit hard word… breek en doop in sjokolade.
 
Foto’s Carrina Le Roux (Resepte Kos is Ons Lewe Facebook Page)

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page