KAAPSTAD – Gesondheidswerkers sal volgende week die eerste Covid-19-inentings in Suid-Afrika ontvang, maar dis nog nie duidelik presies hoe dié proses gaan ontvou nie.
Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het aan die Parlement bevestig dat die land se gesondheidswerkers die Johnson & Johnson-entstof gaan ontvang.
Die regering moet nog besluit wat gaan gebeur met die Astra Zeneca-entstof wat hulle aanvanklik sou kry.
Source
eNuus