Circle City Info

“Jy was ons rots” – Je-Ani Swiegelaar bring hulde aan haar geliefde TV-pa

Je-Ani Swiegelaar se woorde aan haar TV-pa het duisende luisteraars se harte geroer.

Op Woensdag, 26 Mei het Suid-Afrika die skok nuus ontvang dat die legendariese akteur, Ben Kruger op die ouderdom van 64 oorlede is. 

Kruger is Dinsdagaand in sy huis in Pretoria oorlede. 

Die hartseer nuus was bevestig deur kykNET en ‘Binnelanders’.

Vir amper nege jaar was Kruger deel van die ‘Binnelanders’-span, waar hy die rol van ‘oom Okkie’ vertolk het. 

“Ons sal hom altyd onthou vir sy professionaliteit, sy waardigheid, sy humorsin – en natuurlik sy vermoë om ‘n potjie van formaat te maak! Ons gaan Ben verskriklik mis.” – Elsje Stark, Vervaardiger: ‘Binnelanders’.

‘n Persoon na haar Kruger se hart was, aktrise Je-Ani Swiegelaar.

Swiegelaar vertolk die rol van ‘Naomi Koster’ en is ook die dogter van ‘oom Okkie’ in kykNET-sepie.

Op Woendag, het ‘n emosionele Swiegelaar hulde gebring aan haar geliefde TV-pa. 

“Vandag het jou kleedkamer in ‘n spookdorp verander. Jy was ons rots, ons mentor en kollega.”

Luister na die emosionele oomblik hier: 

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Find Us Here

Kry Ons Hier

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page