Circle City Info

KLAPPER KOEKIES

Baie maklike Klapperkoekies - heerlik!!

Bestandele

500ml suiker
250g marg. of botter
200g klapper
3eiers
2,5ml sout
500g (810ml) bruismeel

Metode

Smelt margarine en roer suiker by. Roer eiers asook klapper baie goed by. Voeg meel en sout by en meng tot sagte stywe deeg. Plaas teelepel vol hopies op bakplaat, druk affe platter en bak by 180 vir 10-15 min of tot net net goudbruin. Of: rol okkerneut grootte balletjies en druk platter en bak.
Krediet : Resep & foto: m.pampoen – Shared by Resepte / Kos is Ons Lewe Fb Page

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!