Circle City Info

Kunstenaar se sonkuns laat die tonge klap

Hermann Fick sê hy is 'n bewys dat jy nooit te oud is om jou drome na te jaag nie.

KAAPSTAD – ‘n Kaapse konstruksiewerker het sy, letterlik, brandende begeerte om iets kreatief te skep, tydens die inperking benut.

Hy het begin kuns maak deur prente op hout in te brand, met die son as hittevorm.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!