Indien jy kans sien om lekker vroeg op te staan, sal jy na ‘n klomp “verskietende sterre” kan kyk, wel dis eintlik stukkies meteoriete wat jy sal sien.
Vanaf 13 tot 14 Desember 2020 sal sterrekykers ‘n meteorietreën kan aanskou wat dan meer sigbaar sal wees, die hoogtepunt sal plaasvind van die aand van 13 Desember tot die oggend van 14 Desember 2020.
Moet nie bekommerd wees indien jy dit gaan mis nie, want hierdie verkynsel vind elke jaar plaas.