Circle City Info

MAMMA SE FLATERVRYE KAASSOUFFLE

Smelt 65ml botter en roer 65ml koekmeel in en meng stadig ..geen klonte nie. Voeg nou 250 Melk by en sout en peper Kook tot dik..
Bestandele
 
190 ml gaar wit rys
250ml dik witsous
4 eiers geskei
250ml gerasperde kaas
*rkiol
Maak Witsous
Smelt 65ml botter en roer 65ml koekmeel in en meng stadig ..geen klonte nie.
Voeg nou 250 Melk by en sout en peper
Kook tot dik…
(Ek maak so paste aan met die meel en biki melk en dan gooi ek dit in die res melk en kook dit in die mikrogolf..ek roer elk 2 min dan is dit lekker dik en dit brand nie aan soos op die stoof in jou pot nie)
As klaar dit gaar is gebruik
Nou Witsous en ander bestandele….
Klits die eierwit styf maar nie te droog nie
Klits die eier gele effens
Meng witsous met die eiergele en sit die rys in
Roer kaas in
Vou die styfgeklopte eierwit nou in
Gooi in gesmeerde bak wat jy liggies met botter gesmeer het.
Plaas in pan VOL WARM WATER EN BAK VIR 1 UUR op170º
Resepte / Kos is Ons Lewe
Fb Page

©Foto: Carrina Le Roux Ernie Moorcroft(Mamma Georgie)♥

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!