Circle City Info

MAN BETRAP MET GESTEELDE GOEDERE ONDER ANDERE CORONAVIRUS-TOETSMASJIEN EN GOUD – WELKOM

MAN BETRAP MET GESTEELDE GOEDERE ONDER ANDERE CORONAVIRUS-TOETSMASJIEN EN GOUD WELKOM

Die Vrystaatse polisie het ‘n man in hegtenis geneem nadat hy betrap is met ‘n voertuig en eiendom wat vermoedelik gesteel is. ‘n Provinsiale polisiewoordvoerder, Motantsi Makhele sê lede van die taktiese reaksiespan het toegeslaan op ‘n huis na aanleiding van inligting wat hulle van misdaadintelligensie ontvang het.

Hy sê die beamptes het beslag gelê op ‘n bakkie, ‘n coronavirus-toetsmasjien, sowel as ‘n sak met diamante en ‘n goudklont wat vermoedelik in Welkom gesteel is.

[ BRON: S.A.U.K. / 6 Jan 2021 Saamgestel deur Henca Morlé Kaapse Korrespondent vir Welkom City/Stad FB BLAD ]

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page