Circle City Info

MEJUFFROU SA LAAT OOK NOU TRANSGENDER DEELNEMERS TOE

Inskrywings vir 2021 se Mejuffrou Suid-Afrika-kompetisie het die week geopen met die nuus dat transgender persone (mans wat as vrouens identifiseer), ook nou vir dié kroon mag meeding.

Die Mejuffrou Suid-Afrika organisasie het op sy webblad bevestig dat transgender persone ook nou kan inskryf vir die kompetisie, mits hulle ‘n identiteitsdokument bevat, wat hulle nuwe geslag – as vroulik – aandui.

‘n Woordvoerder van die organisasie, Stephanie Weil sê hulle is opgewonde oor dié stap omdat die handelsmerk nié net ‘n stem vir die wenners wil verskaf nie, maar ook vir alle jong vroue wat deelneem.

Talle mense het op sosiale media dié aankondiging verwelkom.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page