Circle City Info

Musica sluit sy deure

JOHANNESBURG. –  Clicks het aangekondig dat hulle besluit het om hul Musica-winkels te sluit.

JOHANNESBURG. –  Clicks het aangekondig dat hulle besluit het om hul Musica-winkels te sluit.

19 Musica-winkels het reeds hul deure gesluit en 59 sal aan die einde van Mei ook volg.

Volgens Eyewitness News is Musica ’n welbekende handelaar in die musiekbedryf, maar kon nie byhou met die groeiende gewildheid van aanlyn musiek nie. Met stromingsdienste soos YouTube Music, Netflix, Spotify en ander, wat al meer gewild word onder gebruikers, was tegnologie die laaste spyker in die doodskis van die eens gewilde winkel waar jy jou plaate, CD’s en DVD’s kon koop.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page