Circle City Info

‘n Heerlike en gesonde beskuit resep.

'n Heerlike en gesonde beskuit resep van Resepte Kos is Ons Lewe Facebook Page.

Bestandele:

– 1 kg volkoringmeel
– 500 ml koekmeel
– 250 ml klapper
– 500 ml fyngemaakte ontbytgraanvlokkies
– 200 ml pitlose rosyne
– 125 ml sonneblomsaad
– 55 ml bakpoeier
– 10 ml sout
– 500 ml suiker
– 250 g margarien, gesmelt
– 250 ml sonneblomolie
– 1 liter kookwater

Voorverhit oond op 180C.
Begin deur al die droe bestanddele, behalwe die suiker, saam te meng.
Smelt die margarien en gooi dit in n ander mengbak en meng die suiker, olie en kookwater by.
Voeg dit by die droe bestanddele en meng dit goed.
Skep dan die deeg in twee gesmeerde broodpanne.
Sny die deeg in blokkies met ‘n mes wat in warm water gedoop was.
Bak die deeg vir 1 uur, of tot dit gaar is.
Haal uit en laat die beskuit afkoel in die panne.
Keer dit uit, breek in stukke en droog dit uit in n oond op 100C.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page