Circle City Info

NASIONALE RAMPTOESTAND WÉÉR VERLENG

Die Kabinet het die ramptoestand tot 15 April verleng.

Die Kabinet het die ramptoestand tot 15 April verleng en het ook ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om voort te gaan om veiligheidsmaatreëls toe te pas om die Covid-19 virus se verspreiding te beperk.

Die waarnemende minister in die Presidensie,  Khumbudzo Ntshavheni het ook bekend gemaak dat die minister van Gesondheid,  dr. Zweli Mkhize en die minister van Finansies, Tito Mboweni die kabinet ingelig het oor vordering met onderhandelings met farmaseutiese maatskappye vir Covid-19-entstowwe.  

Ntshaveni sê sommige van die kontrakte se voorwaardes is nie in ooreenstemming met die Wet op Openbare Finansies nie en dat die Tesourie reeds goedkeuring daarvoor gegee het sodat lewens gered kan word. 

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!