Circle City Info

Nuwe Debiet Orde Opdrag Stelsel in Werking – Poog om Bedrog te Bekamp

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ‘n nuwe stelsel, bekend as DebiCheck, geïmplementeer vir betalings wat met debietorders voltooi word.

Die stap was beslis nodig om die groot toename in bedrog met debiet orde betalings, wat duisende klante in die afgelope tyd teister, te bekamp. Die toename in debietordebedrog het veral die afgelope jare skerp toegeneem, en banke het ernstige probleme ondervind met betaling van debiet ordes, wat dikwels bedrog was, wat nie vinnig opgespoor kon word nie, veral as klante eers na weke agterkom dat geld uit die rekening is, wat nie wettig was nie.

Luister Hier:

Die verandering beteken dat alle nuwe en teruggestelde debietorders, deur die DebiCheck-stelsel met dubbelkontrole om te verseker dat  nie vervalste transaksies is nie.

‘n Standard Bank-woordvoerder het gesê die nuwe stelsel is ‘n sekuriteitstelsel om te verseker dat debietorders betalings beveilig is en elektroniese kontrole van klante uitgevoer word.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page