Circle City Info

Oorsprong van ‘n pandemie

Ons kyk terug na waar dit alles begin het en hoe die coronavirus tot 'n volskaalse pandemie ontwikkel het.

Dis reeds meer as ‘n jaar gelede wat die eerste verslae oor die nuwe tipe longontsteking uit die stad Wuhan in China, begin kom het.

Min het die wêreld toe geweet wat voorlê.

Die nuwe coronavirus sou uiteindelik verreikende gevolge hê vir mense se gesondheid en die wêreldekonomie.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page