Circle City Info

OREO DROOMVANGER YSKASTERT

BEDERF JOUSELF MET DIE OREO DROOMVANGER YSKASTERT

Bestandele

OREO DROOMVANGER YSKASTERT
1 groot pak Oreo kookies, grof gebreek
1 liter vanilla roomys, sag, maar nog gevries
1 bottel fudge of karamelstroop (wat jy koop vir roomys)
1 1/2 koppie peanuts liggies gekap
1 liter geklopte room
kokao vir versier
sjokolade krulle of gerasperde sjokolade of kokao

Metode

In die vierkantige glasbak, sprei die gebreekte oreo koekies mooi eweredig oor die oppervlak.
Sprei die sagte vanilla roomys liggies bo-oor die koekies , plaas in vrieskas tot roomys weer goed geset het
Gooi genoeg fudge/karamel stroop bo -oor roomys
Sprinkel eweredig die peanuts bo oor sous.
Sprei nou die room eweredig bo- oor die peanuts..
Sprinkel met kakao, sit in vrieskas tot goed geset..
Versier met krulle, of sjokolade raspers……sny in blokke, geniet dadelik…. Jy kan ekstra stroop bo op gooi met opdiening – Resepte / Kos is Ons Lewe Fb Page

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page