My eie resep
Braai gekapte uie, knoffel en maalvleis
Sit tamatie pasta en jou speserye by.
Maak ‘n lekker kaas witsous en sit een kant.
Bak jou pannekoeke en maak dan so
Vul die pannekoeke met die maalvleis mengsel en rol op.
Jy kan nog kaas op die maalvleis rasper .
Sit pannekoek in jou oondvaste hitte bestande bak en
gooi die wit kaas sous oor die pannekoek en sprinkel nog kaas oor.
Bak in jou oond net vir paar minute tot die kaas gesmelt is.
Bedien met lekker groen slaai .
Resepte / Kos is Ons Lewe Fb Page
Pancake Lasange
My own recipe
Fry chopped onions, garlic and mince
Add tomato paste and your spices.
Make a nice cheese white sauce and set aside.
Bake your pancakes and then do so
Fill the pancakes with the mince mixture and roll up.
You can still grate cheese on the mince.

Put pancakes in your ovenproof heat resistant bowl and
pour the white cheese sauce over the pancake and sprinkle more cheese over.
Bake in your oven for just a few minutes until the cheese is melted.
Serve with delicious green salad.
Resepte / Kos is Ons Lewe Fb Page
Photos: ©Carrina Le Roux
