PRETORIA – eNuus het verlede naweek berig oor die finansiële verknorsing waarin die Voortrekkermonument hom bevind weens die impak van die Covid-19-pandemie en die inperkingsregulasies.
Die twaalf organisasies wat by die monument en die Erfenisstigting betrokke is, het nou met ’n plan vorendag gekom om dié nasionale erfenisterrein se finansiële volhoubaarheid te verseker.
Source eNuus