Circle City Info

Rioolwater loop in riviere in

Die departement van Water en Sanitasie sê die Tshwane-metroraad oortree die Waterwet deur toe te laat dat rioolwater in riviere inloop.

PRETORIA – Die Menseregtekommissie doen ondersoek na die watergehalte in die Tshwane-metroraad.

Intussen daag die departement van Water en Sanitasie die metroraad Maandag voor die hof oor rioolwater wat glo in verskeie riviere inloop.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page