Circle City Info

Rooibos geniet nou geografiese beskerming

Rooibos geniet nou beskermde oorsprongstatus in die Europese Kommissie se register.

KAAPSTAD – Suid-Afrika is bekend vir sy wyne, maar nou gaan die naam rooibos dieselfde gesag dra as spogprodukte soos sjampanje.

Dié veelsydige bossietee verskyn op die Europese Kommissie se register van produkte uit geografies beskermde gebiede van oorsprong.

Dit beteken dit mag slegs rooibos genoem word as dit in spesifieke dele van die Wes-Kaap en Noord-Kaap verbou word.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Find Us Here

Kry Ons Hier

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page