Circle City Info

SAPD KEER ONWETTIGE LESOTHO BURGERS WAT CALEDONRIVIER OORSTEEK

Die polisie in die Vrystaat het 42 burgers van Lesotho in hegtenis geneem omdat hulle ‘n rivier onwettig oorgesteek het om in Suid-Afrika te kom.

Die polisie in die Vrystaat het 42 burgers van Lesotho in hegtenis geneem omdat hulle ‘n rivier onwettig oorgesteek het om in Suid-Afrika te kom.

Die Openbare Orde polisie in Bethlehem, wat in Ficksburg ontplooi is, het gesien hoe ‘n groep mense met ‘n opgeblaasde band die Caledonrivier onwettig oorsteek.

Die polisie het die groep voorgelê toe hulle in Suid-Afrika voet aan wal gesit het. Hulle sal binnekort in die Ficksburg landdroshof verskyn.

Bron: S.A.U.K. 2 Jan 2021 Saamgestel deur Henca Morlé Kaapse Korrespondent vir Welkom City/Stad FB BLAD

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page