Circle City Info

Sistemiese Korrupsie by Eskom – R238,000 vir Houtbesem.

De Ruyter het gesê hy moes ingryp toe die aankope afdeling R238,000 (ja, tweehonderd, agt-en-dertig-duisend) vir ‘n enkele houtbesem betaal!

Andre de Ruyter, hoof van Eskom, het Solly Tshitangano (foto), Eskom se verkrygingshoof, geskors oor die openbare en siek plundering wat onder sy beheer plaasgevind het. De Ruyter het gesê hy moes ingryp toe die aankope afdeling R238,000 (ja, tweehonderd, agt-en-dertig-duisend) vir ‘n enkele houtbesem betaal!

Verder betaal Eskom R28 vir enkellaag toiletpapier en R56 vir ‘n bottel melk en De Ruyter moes alle aankope van knieblokkies stop, want R80,000 word betaal vir ‘n enkele knieblok! De Ruyter sê dat daar nog baie sulke gevalle in die stelsel is en dat dit nog al die jare gedoen is voordat hy oorgeneem het.

Baie voorspelbaar, speel Tshitangano nou die rassekaart, soos wat hulle altyd doen wanneer hulle uitgevang word, en hardloop na minister Gordhan en die Eskom-voorsitter om te beweer dat De Ruyter ‘die kleur van sy vel gebruik om hom te ondermyn‘, en Solly het ook geweier om vergaderings by te woon.

Tshitangano beskou dit as sy #BlackPrivilege om te steel soos hy wil en nie daarvoor verantwoordelik gehou te word nie. Waarom nog geen strafregtelike aanklagte nie? Selfs liberaliste sal nou moet begin erken dat hul multikulturele ‘reënboognasie’ glad nie werk nie, want hoewel die wit minderheid hul waardes van opbou uitleef, leef Ramaphosa se “ons volk” hul bestaanswaardes van verteer uit, steel en afbreek asof daar geen more is nie.

Bron : SAUK Nuus 

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!