Circle City Info

SISULU KIES KUBANE BO WIT INGENIEURS

Sisulu sê die ingenieurs moes vroeër hulle dienste aangebied het, en gevra het hoe hulle kan help.

Die minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, Lindiwe Sisulu sê daar was wél ingenieurs wat aangebied het om te help met die land se waterkrisis, maar hulle was almal wit, en daarom moes sy 24 Kubaanse ingenieurs invoer om te help met die land se waterinfrastruktuur probleme.

Sisulu het ook die koste van R65-miljoen vir die Kubaanse ingenieurs verdedig.

Sy sê die koste dek die hele drie jaar projek, en nie net die salarisse van die ingenieurs nie.

Sy bevraagteken ook die Suid-Afrikaanse ingenieurs se skielike bereidwilligheid om te help.

Sisulu sê die ingenieurs moes vroeër hulle dienste aangebied het, en gevra het hoe hulle kan help.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page