Circle City Info

SLEGS DRIE DAE SE BLOEDVOORRAAD OOR

SLEGS DRIE DAE SE BLOEDVOORRAAD OOR

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het ‘n beroep op die publiek gedoen om bloed te skenk omdat slegs drie dae se voorraad nog oor is.

Die diens sê die ideaal is om vyf dae se bloedvoorraad te hê veral wanneer noodsituasies opduik. Die woordvoerder sê streng maatreëls is by alle bloedskenkingsplekke van krag en mense kan veilig voel om bloed te skenk.

 [ Bron: S.A.U.K. 29 Des 2020 / Welkom City/Stad FB BLAD ]

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!