Circle City Info

Solidariteit Betaal Vir Entstof Vir 10 000 Van sy Gesondheidssektor Lede

Solidariteit se Dirk Herman het aangekondig dat die organisasie vir 10 000 van sy lede vir die Covid-19- entstof sal betaal .

Solidariteit se Dirk Herman het aangekondig dat die organisasie vir 10 000 van sy lede vir die Covid-19- entstof sal betaal .

Skitterblink Disinfection Services-Welkom

Dit sal slegs gegee word aan die gesondheidsektor wat deel uitmaak van Solidariteit. Die gesondheidswerkers kan self besluit of hulle wel die inenting wil kry.

Hermann sê dat gesondheidswerkers kan nie wag vir die regering se ‘stadige Covax –proses” nie.

Hermann sê ook dat Suid-Afrika se gesondheidswerkers hedendaagse helde is wat ongelooflike lang ure werk en elke dag blootgestel word aan die virus en daarom dat daar dadelik ingegryp moet word om die entstof aan dié gesondheidswerkers beskikbaar te stel.

Welkom City/Stad FB Page / 4 Jan 2021 / Henca Morlé Kaapse Korrespondent

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page