Circle City Info

Suid-Afrikaner verpletter alleenroeivaart-wêreldrekord

Zirk Botha het 7 200 km in 72 dae vanaf Kommetjie in Kaapstad tot by Cabo Frio in Brasilië geroei.

KAAPSTAD – Die avonturier, Zirk Botha, het pas ‘n nuwe wêreldrekord opgestel vir die vinnigste alleenroeivaart van Kaapstad tot in Rio de Janeiro.

Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner wat dié roete alleen aangedurf en voltooi het.

Botha wil mense inspireer om risiko’s te neem en hulle vrese te bowe te kom.

Die doel van sy alleenvaart was ook om bewustheid oor sonkrag en ander alternatiewe bronne van energie te kweek.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page