AUGRABIESWATERVAL NASIONALE PARK – Besoekers stroom na die Augrabieswaterval Nasionale Park in die Noord-Kaap na die onlangse swaar reënval in groot dele van dié provinsie
Die parkbestuurder sê dit is goeie nuus vir die plaaslike toerismebedryf – veral in die lig van die druk wat die Covid-19-pandemie op dié sektor plaas.
Source
eNuus