Circle City Info

Transnet wil klaarspeel met kabeldiewe

Bykans 500 vermeende kabeldiewe is in die afgelope vyf maande in hegtenis geneem.

PRETORIA – Transnet Spoorvrag het misdadigers in sy visier.

Hy het nuwe veiligheidsmaatreëls geïmplementeer om kabeldiewe vas te trek.

Spoorweginfrastruktuur word landwyd gevandaliseer nadat die passasiersspooragentskap, Prasa, veiligheidskontrakte in 2019 gekanselleer het.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page