Circle City Info

Tuisgemaakte Kondensmelk – Resepte Kos is Ons Lewe Facebook Page

Hoe langer jy dit in die yskas hou, hoe donkerder word dit (karamel) die lekkerste!!

KONDENSMELK 
1kop suiker
250g cremora
50ml botter
120ml melk
Smelt suiker en botter en ½ melk. Maak ander melk warm saam cremora tot glad. Meng bietjie vir bietjie by suiker mengsel . Roer die heeltyd. Prit stadig vir 5min . Sit in yskas. Hoe langer jy dit in di yskas hou hoe donkerder word dit (karamel) di lekkerste!!

KONDENSMELK

Bestandele
2 kop melk
1/4 t koeksoda
2 kop suiker
1/2 t sout
Los alle bestandele op in die melk. Kook vinnig vir so 1/2 uur tot romerig. Roer aanhoudend maar moenie laat melk oorkook nie. Laat afkoel en bottel dit. Plaas in yskas. Dit kan in enige resep gebruik word. Dit proe soos gekoopte kondensmelk en is lekker soet !!!! Geniet dit.

DIABETIESE KONDENSMELK
1/2 cup cold water
1 1/3 cups powdered milk
3/4 cup sweetner (sugar free)
1 teaspoon vanilla
Method

Stir milk powder into cold water until dissolved.
Microwave 1 minute or until steaming. Stir in sugar and vanilla.
Cover and chill in the refrigerator

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!