Circle City Info

VAKANSIEGANGERS STROOM TERUG HUISTOE

Die verkeersdruk op die N3 vanaf KwaZulu-Natal na Gauteng het skerp toegeneem.

Die N3 tolkonsessie sê dit is buitengewoon dat vakansiegangers voor Nuwejaar terugkeer huis toe. Dit volg na die president se aankondiging gisteraand dat Suid-Afrika op ‘n aangepaste Vlak Drie inperking is.

Die bestuurder van die N3 tolkonsessie, Thania Dhoogra, sê ‘n gemiddeld van 800 voertuie per uur het vanoggend deur die Mooirviertolhek gery. Die verkeer sal na verwagting deur die dag verder toeneem.

 [ BRON: S.A.U.K. / 29 Des 2020 ] Welkom City/Stad FB BLAD

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page