VERDAGTES IN DIE HENNEMAN PLAASMOORD LAAT VAAR BORGTOGAANSOEK…

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on telegram
Share on twitter
Share on linkedin
Share on email
Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 56-jarige Swartpan-plaaseienaar, Pieter Hills, van Hennenman, in die Vrystaat, het hul borgtogaansoek vandag in die Hennenman-landdroshof laat vaar.

VERDAGTES IN DIE HENNEMAN PLAASMOORD LAAT VAAR BORGTOGAANSOEK...

Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 56-jarige Swartpan-plaaseienaar, Pieter Hills, van Hennenman, in die Vrystaat, het hul borgtogaansoek vandag in die Hennenman-landdroshof laat vaar. Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), Phaladi Shuping, sê die saak is uitgestel tot 9 Desember vir verdere ondersoeke.

Volgens die verdedigingsadvokaat van die twee beskuldigdes – Patrick Bochedi en Mojalefa Modise – het hy eers vanoggend die opdrag gekry om die paar te verteenwoordig en hulle vir die eerste keer geraadpleeg het. Shuping sê die borgtogaansoek is van die hand gewys omdat daar uitstaande inligting was wat die advokaat moes verifieer.

Welkom City Stad Correspondent 16 November 2020

 

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Welkom City Stad Facebook Page Welkom Correspondent

Welkom City Stad Facebook Page Welkom Correspondent

Leave a Replay

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


error: Content is protected !!