Circle City Info

Vergieting van ons Geld by Eskom Stort Voort! Waar sal die Plundering Eindig?

Die nasionale kragvoorsiener Eskom is besig om verliese ten bedrae van ongeveer R840 miljoen te verloor vir werk wat by die Kusile-kragstasie gedoen word.

Die skokkende syfers is deur die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, tydens die vraag-en-antwoordsessies in die parlement bekend gemaak.

Luister Hier:

Na dekades is die projek by Kusile nog steeds nie voltooi nie, en die oorspronklike koste beraming van R260 miljoen het intussen drievoud gestyg tot meer as R800 miljoen, wat die projek bekend as die Wilge Residensiële Ontwikkeling onekonomies gemaak het, wat toe gestaak is.

Dit is in die parlement gevra waar die vermorsing en wanbestuur gaan eindig. Dit is duidelik dat die staats kragvoorsiener nie sy finansiële gemors na winsgewendheid gaan omsit nie.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page