Circle City Info

VERWYDER ADOBE FLASH PLAYER DADELIK VAN JOU REKENAAR AF

Die sagteware maatskappy Adobe het ‘n dringende beroep gedoen op gebruikers van die program Adobe Flash Player om dit van hul rekenaar te verwyder.

Die sagteware maatskappy Adobe het ‘n dringende beroep gedoen op gebruikers van die program Adobe Flash Player om dit van hul rekenaar te verwyder.

Adobe Flash Player is vir lank bestempel as die gewildste program vir die stroming van aanlyn speletjies en videos, maar het oor die jare toenemend vatbaar geraak vir rekenaarvirusse. 

Adobe Flash Player is pas gestaak nadat dit voortdurend deur kuberkrakers geteiken is.

Bron: S.A.U.K. 2 Jan 2021 Saamgestel deur Henca Morlé Kaapse Korrespondent vir Welkom City/Stad FB BLAD

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page