Video materiaal wat deur n Gids, Busani Mtshalliby by &Beyond Phinda-privaat wildreservaat geneem is hoe n Krokodil n Jagluiperd skielik gryp en die water in sleep maak opslae op sosiale media.
n Jong welpie staan en drink water by n watergat, onbewus van die krokodil, die krokodil skiet dan uit die water uit en sleep die welpie die water in.
Die gids verduidelik verder in die video:
Daar is niks wat ons kan doen nie, want die krokodil het die jagluiperd oorval toe hy wou water suip
Die video maak opslae op verskillende sosiale media platforms in is al deur meer as n miljoen mense gekyk.